Fynstowwe is mikroskopiese deeltjies van vaste stof of vloeistof materie gesuspendeer in die lug. Die term aërosol verwys gewoonlik na die fynstof/lug mengsel, in teenstelling met die fynstowwe alleen.[1] Bronne van fynstowwe kan natuurlik of antropogenies wees.[2] Hulle het impak op klimaat en neerslag wat menslike gesondheid nadelig beïnvloed, op maniere bykomend tot direkte inaseming.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search